Vuvuzelahour

vuvuzela.jpg

Deesdai is Suid-Afrika helemaal in de ban van het Sokker-Wêreldbekertoernooi. Om 12 uur stopt iedereen met werken en komt op straat om die vuvuzela te blaas. De bedoeling is simpel: so veel as moontlik bohaai maken door te toeteren, te blazen, te zingen, het maakt niet uit.

Die vuvuzela is 'n Suid-Afrikaanse blaasinstrument wat van hout of plastiek gemaak word en 'n monotone noot produseer as dit geblaas word. Deur die spanning op die lippe te verander kan hoër note ook voorgebring word. Vuvuzelas is ongeveer een meter lank en kan 'n klank van tot 130 desibel voortbring. Dit klink soos 'n diep sirene of 'n olifant se trompetter. Die instrument word hoofsaaklik deur toeskouers tydens sokkerwedstryde geblaas om hul sokkerspan aan te moedig en te ondersteun....

Als u het ons vraagt, daar sal oorpluisies verkoop moet word.

Luister hoe vuvuzela-hour klinkt in Bellville.

Album: #197844

Your device does not support this media type

Vuvuzela-hour in Bellville, Western Cape

Geef je mening

Enkel je naam en reactie verschijnen op de site.
* verplicht veld

Reacties